Неизвестен - Alle Volke Klap Julle Hande
презентация

Alle Volke Klap Julle Hande

Неизвестен

Неизвестен - Alle Volke Klap Julle Hande

Alle Volke Klap Julle Hande

Обзор Презентация

1 Verse:
Em
Alle volke klap jul hande
D H7 Em
juig tot eer van God
Em
Verhef jul stem en roem Sy Naam
D H7 Em
in elke stad op aarde

Chorus:
G
Sing en sing en sing dan saam
D
Loof en prys Sy grote Naam
C D
Want Hy is ewig Koning
G G/D D
In die hemel en op aarde
G
Sing en sing en sing dan saam
D
Loof en prys Sy grote Naam
C
Want die hemel Koning
D H7 Em
skenk ons Sy genade

2 Verse:
Em
Hy is ewig Koning
D H7 Em
in hemel en op aarde
Em
Die volke kniel, die nasies juig
D H7 Em
oor al Sy skeppings dade

Chorus:
G
Sing en sing en sing dan saam
D
Loof en prys Sy grote Naam
C D
Want Hy is ewig Koning
G G/D D
In die hemel en op aarde
G
Sing en sing en sing dan saam
D
Loof en prys Sy grote Naam
C
Want die hemel Koning
D H7 Em
skenk ons Sy genade

3 Verse:
Em
Ons gaan in Sy woning in
D H7 Em
Hy roep ons almal saam
Em
Die skare juig en horings blaas
D H7 Em
ons almal roem Sy naam

Chorus:
G
Sing en sing en sing dan saam
D
Loof en prys Sy grote Naam
C D
Want Hy is ewig Koning
G G/D D
In die hemel en op aarde
G
Sing en sing en sing dan saam
D
Loof en prys Sy grote Naam
C
Want die hemel Koning
D H7 Em
skenk ons Sy genade