New Apostolic Church - O Kom Nou Na Jesus
презентация

O Kom Nou Na Jesus

New Apostolic Church

New Apostolic Church - O Kom Nou Na Jesus

O Kom Nou Na Jesus

Обзор Презентация

1 Verse:
O kom nou na Jesus en glo tog aan Hom
en Smeek Hom: "Genees, Heer, ook my."
Hy wag reeds so lank al om jou te bevry;
so goed en genadig is Hy!

Chorus:
Daar is genade vir jou,
Daar is genade vir jou,
vir jou het die Heiland gesterf
en Hy het genade vir jou.

2 Verse:
O, waarom die sondeweg langer begaan?
dit lei slegs na dood en berou.
O, waarom die liefde van Jesus weerstaan
as Hy jou wil red en behou?

Chorus:
Daar is genade vir jou,
Daar is genade vir jou,
vir jou het die Heiland gesterf
en Hy het genade vir jou.

3 Verse:
Na Jesus, Jou heiland, o siel, yl nou heen,
want sonde bedreig hier jou gees.
vertrou soos 'n kind op die Heiland alleen;
Hy sal alle siekes genees

Chorus:
Daar is genade vir jou,
Daar is genade vir jou,
vir jou het die Heiland gesterf
en Hy het genade vir jou.