Обзор
Презентация
Intro:
C
🎺
1 Verse:
C
Laat ons gebede opklim
C
Rein soos 'n eng'lkoor
F C G C
Here, sal U uit die hemel hoor?
2 Verse:
C
U sal U arm uitstrek
C
U sal genadig wees
F C G C
Here, sal U ons land genees?
Pre Chorus:
C Dm7 G C
Hemelvader ons bid U dat U ryk sal kom
C Dm F G
Neem ons hand, keer ons harte om
Chorus:
G C
Ons draai terug,
C F C
na U liefde en seën
C F C
Na (die) elke belofte
C F G
van geestesreën
G C
ons draai die rug
C F C
op die sondes pyn
C F C
op die godsdienst se skyn
C F G C
en op alles wat soos mist verdwyn
C F G
Op ons knieë, Heer,
G C F
Vra ons "Word nog meer!"
F Dm G
na u aangesig
G C
draai ons terug
Instrumental:
C
🎺
3 Verse:
C
Vry van die vrees van gister
C
so deur U bloed gekoop
F C G C
Here, U heers in 'n hart vol hoop.
4 Verse:
C
Waai weer U gees wind deur ons
C
Brand met 'n heil'ge vuur
F C G C
Jesus, skyn deur ons in hierdie uur
Pre Chorus:
C Dm7 G C
Hemelvader ons bid U dat U ryk sal kom
C Dm F G
Neem ons hand, keer ons harte om
Chorus:
G C
Ons draai terug,
C F C
na U liefde en seën
C F C
Na (die) elke belofte
C F G
van geestesreën
G C
ons draai die rug
C F C
op die sondes pyn
C F C
op die godsdienst se skyn
C F G C
en op alles wat soos mist verdwyn
C F G
Op ons knieë, Heer,
G C F
Vra ons "Word nog meer!"
F Dm G
na u aangesig
G C
draai ons terug
Outro:
C
Ons draai terug
C
Ons draai terug
C
Ons draai terug