Nuwe Lof - Net U
презентация

Net U

Nuwe Lof

Nuwe Lof - Net U

Net U (feat. Stella)

Обзор Презентация

1 Verse:
Net U,
Net U,
Al wat ek wil hê is U
Net U
Net U
U liefde, U teenwoordigheid

Chorus:
Heilig,
Heilig,
vir altyd sal ek sing: Heilig
Heilig
Heilig
sal ek sing tot in ewigheid

2 Verse:
vir U
vir U
al wat ek het is vir U
vir U
net vir U
die eer en vir U heerlikheid

Chorus: (2 x)
Heilig,
Heilig,
vir altyd sal ek sing: Heilig
Heilig
Heilig
sal ek sing tot in ewigheid

Instrumental:
🎸

Bridge: (2 x)
Waardig is die Here
magtig is Sy naam
ver bo ons verhewe
waardig
lieflik in nabyheid
ver bo ons verstand
veilig kom ons aan U nader

Chorus: (2 x)
Heilig,
Heilig,
vir altyd sal ek sing: Heilig
Heilig
Heilig
sal ek sing tot in ewigheid