Обзор Презентация
Verse:
Jesus my geliefde
Ek klou aan U vas
Ek hang aan U hart
Jesus my geliefde
ontferming betoon
U liefde omring
Chorus:
My hart verlang
My hart verloor
My vrees om te behoort
Bridge:
Kom breek al my boksies
Herstel my geloof
Herinner my weer hoe U liefde bekoor