Oase Gemeente - Met Hande Omhoog/Prins Van Vrede
презентация

Met Hande Omhoog/Prins Van Vrede

Oase Gemeente

Oase Gemeente - Met Hande Omhoog/Prins Van Vrede

Met Hande Omhoog/Prins Van Vrede

Обзор Презентация

1 Verse: (Met Hande Omhoog)
Mooiste, Ewige Jesus
Wie kan met U vergelyk
Ek val neer in aanbidding
elke keer as ek vir U kyk

2 Verse:
Met hande omhoog
sal ek U loof
Want U is waardig Heer
U is so waardig Heer

3 Verse:
Vir U sal ek sing
My dankoffer bring
Want u is waardig Heer,
U is so waardig, lieflike Lam

Bridge:
Dankie Jesus

Chorus:
(ons sing) Halleluja, Halleluja, Halleluja
Ons koning regeer
Halleluja, Halleluja, Halleluja
Jesus kom weer

2 Verse:
Met hande omhoog (Jesus)
Sal ek U loof
Want U is waardig Heer
U is so waardig Heer

3 Verse:
Vir U sal ek sing
My dankoffer bring
Want u is waardig Heer,
U is so waardig, Heer
lieflike Lam

1 Verse: (Prins Van Vrede)
Prins van Vrede
Hier's ek, Here
Hier is my hart (oh)
(Ja) Prins van Vrede
Vandag wil ek opnut
my afhanklikheid bely (oh ek herinner myself Here)

Chorus: (Prins Van Vrede)
Al val die berge en see
al raak die storms meer en meer
al skud die aarde en als bewe
U's die skild en vuur om my
Al val 'n duisend aan my sy
sal my lippe steeds bely
U's my God wat ewig lewe
Ek sal verseker staande bly

1 Verse: (Prins Van Vrede)
(so) Prins van Vrede
Hier's ek, Here
Hier is my hart (oh)
Prins van Vrede
Vandag wil ek opnut
my afhanklikheid bely (oh ek herinner myself Here)

Chorus: (Prins Van Vrede)
Al val die berge en see
al raak die storms meer en meer
al skud die aarde en als bewe
U's die skild en vuur om my
Al val 'n duisend aan my sy
sal my lippe steeds bely
U's my God wat ewig lewe
Ek sal verseker staande bly

Bridge: (2 x)
(So) laat vrede heers
laat vrede heers
laat vrede heers
laat vrede heers

Outro:
Prins van Vrede