Обзор Презентация
Intro:
Am
1 Verse:
Am
Ek en my huis ons sal die Here dien.
F
Maak nie saak wat ons in die land sien.
C
Hy gaan uit voor ons
G
Hy gaan uit voor ons
2 Verse:
Am
Ons is nie blind vir die haat en die korrupsie nie
F
maar voor U alleen kom ons en buig die knie
C
U alleen is God
G
U alleen is God
Chorus:
F C
Ek en my huis ons sal die Here dien.
G
Ons sal U vertrouw
Am
vir dit wat ons nie sien nie.
F
Ek en my huis
C G
ons sal die Here dien
3 Verse:
Am
Ek en my huis ons sal die Here dien.
F
Ek Die lig kom wees wat hierdie land moet sien.
C
Steek ons aan die brand
G G#dim
Steek ons aan die brand
4 Verse:
Am
Ek sien 'n nasie opstaan en sy trots neerlê
F
Voor die een wat ons in Sy arms het
C
Ons is nooit alleen
G
Ons is nooit alleen
Chorus: x2
F C
Ek en my huis ons sal die Here dien.
G
Ons sal U vertrouw
Am
vir dit wat ons nie sien nie.
F
Ek en my huis
C G
ons sal die Here dien
Bridge:
Am
(Ek en my huis ons sal die Here dien)
F
(Ek en my huis ons sal die Here dien)
C G
Ek en my huis ons sal die Here dien
Am
(Ek en my huis ons sal die Here dien)
F
(Ek en my huis ons sal die Here dien)
C G
Ek en my huis ons sal die Here dien
Chorus: x2
F C
Ek en my huis ons sal die Here dien.
G
Ons sal U vertrouw
Am
vir dit wat ons nie sien nie.
F
Ek en my huis
C G
ons sal die Here dien
Outro:
Am
Ek en my huis ons sal die Here dien.
F
Maak nie saak wat ons in die land sien.
C
Hy gaan uit voor ons
G
Hy gaan uit voor ons