Обзор Презентация
Verse:
Die naam van Jesus
Is 'n sterk toring
Die naam van Jesus
Is 'n sterk toring
(Want) Hy verlos my
van al my sonde
en Hy maak my vry
Verse:
Die naam van Jesus
Is 'n sterk toring
Die naam van Jesus
Is 'n sterk toring
(Want) Hy verlos my
van al my sonde
en Hy maak my vry