Dudley Mans - Dit Roer My Siel (Live)
презентация

Dit Roer My Siel (Live)

Dudley Mans

Dudley Mans - Dit Roer My Siel (Live)

Dit Roer My Siel (Live)

Обзор Презентация

Intro:
G F G C F

1 Verse:
C G
Ek ken ‘n naam dit is kosbaar ver bokant alles
Dm G C
Hierdie naam verruk my hele wese deur en deur
G C C7 F
Die wonder van daardie naam is so onmeetbaar
C Dm G C
Dit is die naam Sy naam is Jesus, Hy's my dierb're Heer

Instrumental:
C F
🎵

Chorus:
C F
O dit roer my siel
F Dm C
Wanneer ek dink aan Jesus
C Dm G C
Die dierb're Naam wat elke slaaf kan bevry
F Dm C
O die enigste naam wat my verlos van al my sonde
C G F G C Csus4 C
Daar is geen naam wat my ooit meer bekoor

2 Verse:
C G
Hierdie naam sal voortleef en dit sal vir ewig stand hou
G F G C
Al sou koninkryke en al hul vorste ook neerval
C G C C7 F Dm7
Die wonder van daardie naam is so onmeetbaar
Dm C Dm G C
Dit is die naam van Jesus, Hy's ons dierb're Heer

Chorus: (2 x)
C F
O dit roer my siel
F Dm C
Wanneer ek dink aan Jesus
C Dm G C
Die dierb're Naam wat elke slaaf kan bevry
F Dm C
O die enigste naam wat my verlos van al my sonde
C G F G C
Daar is geen naam wat my ooit meer bekoor

Instrumental:
C F C
🎵

Outro:
C Cmaj7 G F G C F C
Daar is geen naam wat my ooit meer bekoor