Suster Sussa - Wat kan God vir ons doen?
презентация

Wat kan God vir ons doen?

Suster Sussa

Suster Sussa - Wat kan God vir ons doen?

Wat kan God vir ons doen?

Обзор Презентация

Verse:
Wat kan God vir ons doen?
God kan alles vir ons, alles doen!
Hy is die Alfa en die Oméga
Hy's die begin en Hy's die einde
Hy is die Alfa en die Oméga
Hy's die begin en Hy's die einde

Chorus:
Sy bloed verlos uit Satans mag
Sy bloed maak slawe vry
Die grootse sondaar maak, maak Hy vry
Sy bloed verlos ook my

Instrumental:
🎵