Die Lekker Crew - Neem die wêreld, gee my Jesus
презентация

Neem die wêreld, gee my Jesus

Die Lekker Crew

Die Lekker Crew - Neem die wêreld, gee my Jesus

Neem die wêreld, gee my Jesus

Обзор Презентация

Verse: (4 x)
Neem die wêreld gee my Jesus
Wêrelds vreugde gaan verby
Maar sy liefde bly vir ewig
En dis altyd ryk en vry

Chorus:
O die diepte van genade
O die liefde sonder peil
O die volheid van verlossing
Onderpand van ewig heil