Divine Purpose SA - Deur Die Vallei
презентация

Deur Die Vallei

Divine Purpose SA

Divine Purpose SA - Deur Die Vallei

Deur Die Vallei

Обзор Презентация

Verse:
Ek weet dis nou moeilik
Jy verstaan miskien nie nou nie
Jy bly vra hoekom
Hoekom Heer en waarom het dit met my gebeur

Chorus:
Oh Heer ek gee
U al die eer
Oh Heer ek gee
U al die eer
(want) U hou my hand
U stap met my
Deur die vallei