Jodi Jantjies - Een Naam
презентация

Een Naam

Jodi Jantjies

Jodi Jantjies - Een Naam

Een Naam

Обзор Презентация

1 Verse:
As die strom sterk waai
En die lewe het jou veraai
Die waters sluk jou in
En jy voel jy wil verdrink
Jy kan nie meer

2 Verse:
Die plafon sak op jou neer
Jou asem sluk na meer
Die mure kom in
En jy voel jy het mislik
(Oh) jy kan nie meer

Chorus:
Daar is net een man
Daar is net een naam
Oh Jesus
Hy kom hy kom
Maar roep net sy naam
Roep net sy naam
Die naam van God

3 Verse:
As die strom sterk waai
En die lewe het jou veraai
Die waters sluk jou in
En jy voel jy wil verdrink
Oh, jy kan nie meer

Chorus: (2 x)
Daar is net een man
Daar is net een naam Jesus
Daar is net een man
Daar is net een naam Oh Jesus
Hy kom hy kom
Maar roep net sy naam
Roep net sy naam
Die naam van God

Outro:
Roep net sy naam
Die naam van God
Roep net sy naam
Die naam van God