Elize Dentlinger - Ons noem hom Saligmaker
презентация

Ons noem hom Saligmaker

Elize Dentlinger

Elize Dentlinger - Ons noem hom Saligmaker

Ons noem hom Saligmaker

Обзор Презентация

Intro: (Spoken word)
Al die lof en al die eer
kom u toe
U is saligmaker
U is
Here en God van ons Harte
en vir altyd deur
sal u lof op ons
lippe
wees om U te prys

Verse:
Dit was nie om te oordeel nie
Dit was ‘n ander saak
Hy het gekom om ons te red
En salig te kan maak

Chorus: (2 x)
Ons noem hom Saligmaker
Ons noem hom Saligmaker
Ons noem hom Saligmaker
Want dit is sy regte Naam