Обзор Презентация
Verse:
Lank al reeds voel ek
dat U my roep
Jarenlang swerf ek
steeds bly ek soek
ek dors nou, ek is naby
aan die einde van my krag
iets veg steeds deur in my
maar is magteloos en,
weerloos tegen u skeppersliefde
Chorus: (2 x)
Heere ik gee oor
Hier is my hart
Lei my op die regte pad
Kom neem weg my vrees
Vul my Heere met U Heilige Gees
Bridge:
Heere ik gee
Heere ik gee oor
2 Verse:
Stap langs my Heer
Wys my U pad
Waar ek moet loop Heer
Neem U my hand
Sonder U is alles donker
Heere Lei my met U Lig
Ek verstaan steeds nie U wonder
As die vaderhande uitreik
deur my sondaarsskande
Chorus: (2 x)
Heere ik gee oor
Hier is my hart
Lei my op die regte pad
Kom neem weg my vrees
Vul my Heere met U Heilige Gees
Bridge:
Heilig is die grond
waar ek met hart en siel en mond
wil belyde dat U alleen my Redder is
Ik val in reddershande
wat doorboor is voor my skande
niemand my skeie uit die liefdesgreep
Chorus: (2 x)
Heere ik gee oor
Hier is my hart
Lei my op die regte pad
Kom neem weg my vrees
Vul my Heere met U Heilige Gees
Outro:
Heere ik gee oor
Stap langs my Heer
Wys my U pad