Обзор Презентация
Intro:
Ewig stande rots
U is my rots
Ewig stande rots
my bewaarder sal nie sluim
Chorus:
Ek weet op Wie ek vertrou
is verseker van Sy krag
Hy is my stande rots!
my bewaarder sal nie sluim
Verse:
U is my stande rots
Hy is my stande rots
Hy is my stande rots
my bewaarder sal nie sluim