Обзор Презентация
Verse:
Dit was nie om te oordeel nie
Dit was ‘n ander saak
Hy het gekom om ons te red
En salig te kan maak
Chorus: (2 x)
Ons noem hom Saligmaker
Ons noem hom Saligmaker
Ons noem hom Saligmaker
Want dit is sy regte Naam
Verse:
Dit was nie om te oordeel nie
Dit was ‘n ander saak
Hy het gekom om ons te red
En salig te kan maak
Chorus: (2 x)
Ons noem hom Saligmaker
Ons noem hom Saligmaker
Ons noem hom Saligmaker
Want dit is sy regte Naam