Обзор Презентация
Verse: (Israel)
Amos vier
Vers twaalf sê
Israel skik jou om jou God te ontmoet
Chorus: (Israel)
Israel,
Israel skik jou
om jou God te
jou God te ontmoet
Verse: (Geredde Siele)
Geredde siele
bly by die Here,
hallelujah
bly by die Here
Verse: (Gelukkig Is Jy)
Gelukkig, Gelukkig Is Jy
as jy by die Here bly
Gelukkig, Gelukkig Is Jy
as jy by die Here bly
Verse: (Dankie Vir Die Here)
Dankie Vir Die Here
baie dankie
Dankie Vir Die Here
baie dankie