Elwira Standili - Sy hand
презентация

Sy hand

Elwira Standili

Обзор Презентация

Verse: (2 x)
Dit was Sy hand
Sy hand alleen
Dit red my lewe
Die hand van God
Dit bevat my
Dit beskerm my
Dit genees my
Die hand van God

Chorus: (2 x)
Toen ek voel ek kan nie meer nie
Toen ek voel ek kan nie meer nie
Toen ek voel ek kan nie meer toe kom Hy deur
(Toen ek voel ek kan nie meer)

1 Bridge:
En wat sal ek die Heere vergeld?
En wat sal ek die Heere vergeld?
Voor al sy weldade
Voor al sy weldade

2 Bridge:
Toen ek op wil geef toen kwam Hy deur
Toen vloei sy kracht deur my
Nou is ek vry
Nou is ek vry

3 Bridge:
Hy plaats Sy hand (Dit was Sy hand alleen)
Sy hand alleen (wat kan ek die Heere vergeld vir al sy weldade)
Hy plaats Sy hand (Dit was Sy hand , Sy hand alleen)
Sy hand alleen

3 Bridge:
Hy plaats Sy hand (Sy hand red my, Sy hand vertroos my)
Sy hand alleen (dit was was sy hand)
Hy plaats Sy hand
Sy hand alleen

4 Bridge:
Dit bewaar my
Dit bewaar my
Dit beskerm my
Dit beskerm my
Dit genees my
Dit vertroos my
Sy Hand red my
Hy genees my van al my kwale
Dit was sy hand