Обзор
Презентация
1 Verse:
E A E
Sien jy nou die lig, weet jy dat Hy leef
H7
Dan ken ek mos jou oë, dit was altyd daar gewees
E A H7
Blind het ons gekyk, die waarheid mis gelees
A H7 E
Die vrede was altyd daar gewees
2 Verse:
E A E
Kyk nou weer 'n keer, stap nou saam met my
H7
Sing dan nou 'n lied, 'n lied vir jou en my
E A H7
Blind het ons gekyk, die lewe gevrees
A H7 E
Soek jy ook 'n toekoms, wil jy ook daar wees
Chorus:
E A E
Wenners, wenners, wenners, wenners moet ons wees
H7 A E
Lewe jy met haat, lewe jy met vrees
E A E
Wenners, wenners wenners, wenners wil ons wees
H7 A H7 E
Lewe jy vir 'n toekoms, lewe jy om daar te wees
3 Verse:
E A E
Saam kan ons mos waag, met moeite en verdriet
H7
Opdraand mag dit gaan, maar ons weet dis nie verniet
E A H7
Dan sien ek in jou oë, die pad het ons gekies
A H7 E
Terugkyk sal ons nie, verloor is geen ekskuus
Chorus:
E A E
Wenners, wenners, wenners, wenners moet ons wees
H7 A E
Lewe jy met haat, lewe jy met vrees
E A E
Wenners, wenners wenners, wenners wil ons wees
H7 A H7 E
Lewe jy vir 'n toekoms, lewe jy om daar te wees
4 Verse:
E A E
Kyk nou weer 'n keer, stap nou saam met my
H7
Sing dan nou 'n lied, 'n lied vir jou en my
E A H7
Dan sien ek weer jou oë, die vensters van jou siel
A H7 E
Kom ons strewe na 'n toekoms, anderkant die spieël