Обзор Презентация
Verse:
Soek Allereers Die Koninkryk Van God
Soek na die wil van die Heer
Alles wat nodig is sal die Vader bring
Vir julle gee uit sy oorvloed
Chorus:
Hal - le - lu - ja,
Hal - le - lu - ja,
Hal - le - lu - ja,
A - men A - men