Обзор
Презентация
1 Verse:
Ons is almal hier tesaam
Vergader in sy Naam
Verheerlik Hom
Tot die dood was Hy getrou
En daardeur is ons nou sy eiendom
Laat ons maak soos Hy ons sê
Mekaar steeds lief te hê
En Hom bo alles eer.
Chorus:
Loof Hom Christus die Heer.
Loof Hom Christus die Heer.
Halleluja! Ek kan nie sonder U nie.
Halleluja! Ek sal nie stilbly nie!
Halleluja! Daar is geen ander Naam nie
As Jesus Christus, die Heer
2 Verse:
Hy is my geregtigheid
Ek staan volmaak in hom
Verheerlik Hom
En Sy liefde is so wyd
Ek wil my hele lewe wy aan Hom
Laat ons maak soos Hy ons se
Mekaar steeds lief te he
En Hom bo alles eer.
Chorus:
Loof Hom Christus die Heer.
Loof Hom Christus die Heer.
Halleluja! Ek kan nie sonder U nie.
Halleluja! Ek sal nie stilbly nie!
Halleluja! Daar is geen ander Naam nie
As Jesus Christus, die Heer
Jesus Christus, die Heer