Обзор
Презентация
1 Verse:
U't ons rou verander in dans
U't ons hartseer weggeneem
Ons sal sing en fees vier tot U eer
2 Verse:
Na wie toe sal ons gaan?
U het die woorde van die lewe
Ons wil altyd bly wees want U vreugde is ons sterkte
Chorus 1:
Met 'n hart wat brand
Vir U
Sal ons U woord uitleef o Heer
Met 'n hart wat brand
Vir U
Sal ons U naam besing o Heer
U's die weg, Die waarheid, die Lewe
Op U sal ons bly bou
Ons sal sien en proe
Dat U goed is Heer
Chorus 2:
(en) Ons sal sing
ons prys U naam
Yehovah
Ons loof u Naam
Ja U is goed!
ons prys U naam
Yehovah
Ons loof u Naam
Met 'n hart wat Brand
Vir U
3 Verse:
Ons lê ons lewens neer
Ons kruis sal ons opneem
Ons sal U getrouw heelhartig volg
4 Verse:
Ons sal mekaar vurig liefhê
U bo alles eer
Ons wil net by U wees en kom skuil onder U vlerke
Chorus 1:
Met 'n hart wat brand
Vir U
Sal ons U woord uitleef o Heer
Met 'n hart wat brand
Vir U
Sal ons U naam besing o Heer
U's die weg, Die waarheid, die Lewe
Op U sal ons bly bou
Ons sal sien en proe
Dat U goed is Heer
Bridge:
Vader kom deurgrond ons harte
Ons wil graag deel wees van die bruid
Maak oop jullie eeue oue poorte
Die Gees en die bruid sing
Kom Yeshua kom!
Chorus 1: (+ 1)
Met 'n hart wat brand
Vir U
Sal ons U woord uitleef o Heer
Met 'n hart wat brand
Vir U
Sal ons U naam besing o Heer
U's die weg, Die waarheid, die Lewe
Op U sal ons bly bou
Ons sal sien en proe
Dat U goed is Heer
Chorus 2: (outro)
en Ons sal sing
ons prys U naam
Yehovah
Ons loof u Naam
Ja U is goed!
ons prys U naam
Yehovah
Ons loof u Naam
Met 'n hart wat Brand
Vir U
Met 'n hart wat Brand
Vir U
Met 'n hart wat Brand