Обзор Презентация
1 Verse:
G/H C D G/H
Waar U verskyn Word alles nuut
G/H C D Em
want u bevry en gee lewe
C D Em
elke storm swyg deur die klank van U stem
C D G
en alles buig voor koning Jesus
2 Verse:
U is die held wat vir ons veg
U baan die weg van ons oorwinning
elke vyand vlug elke visting val neer
naam bo alle name hoogste Heer
Chorus:
G D/F# Em
Vir ewig is u heerskappy
G Em D
U troon staan onwankelbaar
C D Em G/H
Ongeëwenaarde krag is in U grote naam
C D G
In Jesus die oorwinnaar
3 Verse:
Die duisternis word lig deur U
Die duiwel is deur U verslaan
dood waar is jou mag waar het jou angel verdwyn
en Jesus leef en ek sal lewe
4 Verse:
Die skepping kniel in diep ontsag
die hemel juig voor ons koning
en die magte van die hel weet wie regeer
naam bo alle name hoogste Heer
Chorus:
Vir ewig is u heerskappy
U troon staan onwankelbaar
Ongeëwenaarde krag is in U grote naam
In Jesus die oorwinnaar
Interlude:
G | D/F# Em | C | G
Bridge:
G
Naam bo alle name
D/F# Em
Naam bo alle name
C D
Naam bo alle name
G
Naam bo alle name
D/F# Em
Naam bo alle name
C
Naam bo alle name
D
Naam bo alle name
Chorus: x2
Vir ewig is u heerskappy
U troon staan onwankelbaar
Ongeëwenaarde krag is in U grote naam
C D G (Em)
In Jesus die oorwinnaar
Outro:
G/H C D Em
(Ja U is) Jesus die oorwinnaar
G/H C D G
(Ja U is) Jesus die oorwinnaar