Обзор Презентация
1 Verse:
Nader tot die Here
Nader tot die Here
Hy sal getrou, ook nader tot jou
Nader tot die Here
2 Verse:
Naby aan ons Here
Naby aan ons Here
Waar twee of meer in U naam verkeer
Is U naby aan ons Here
3 Verse:
Ek nader tot U, Here
Ek nader tot U, Here
Hier, deur U Gees, wil U by my wees
Ek nader tot U, Here
Outro:
U is naby aan ons Here
Ons nader tot die Here