Обзор Презентация
1 Verse:
Hm
My elke asem deur
G
Jesus kom vat beheer
Em
Hier is my hart
A
Oorgegee
2 Verse:
Kom brand soos vuur in my
Sodat my tong getuig
Ek is vry
U maak my vry
Chorus: x2
D/F# G A
My wese verlang om by U te wees
D/F# G A
Onder U vlerke te skuil
D/F# G A
Ek wil rus in die vrede wat hier by U heers
D/F# G A
'N Tasbare liefde wat soos golwe oor my spoel
Interlude:
| D/F# / G / | A /// |
Bridge 1:
D/F# G A
Soos golwe oor my spoel
D/F# G A
Soos golwe oor my spoel
D/F# G A
Soos golwe oor my spoel
Bridge 2:
D/F# G
Jesus
D/F# G
Jesus
D/F# G
Jesus
D/F# G
Jesus
Outro:
G A
Oorweldig deur U Jesus
Hm D/F#
Die lig van U my Jesus
G A
Oorweldig deur U Jesus
Hm D/F# G
Die lig van U gesig