Обзор Ноты Презентация
Verse:
Halleluja, Halleluja
want die Heer God Almagtig regeer
Halleluja, Halleluja
want die Heer God Almagtig regeer
Chorus:
Halleluja
Heilig, Heilig
Is U Heer God Almagtig!
Waardig is die Lam
Waardig is die Lam
U is heilig
Heilig
Is U Heer God Almagtig!
Waardig is die Lam
Waardig is die Lam
Amen