Louis Brittz - In Die Hemel Is Die Heer
презентация

In Die Hemel Is Die Heer

Louis Brittz

Louis Brittz - In Die Hemel Is Die Heer

In Die Hemel Is Die Heer (feat. Jaconell Mouton)

Обзор Ноты Презентация

Intro:
Em | D

1 Verse:
Em C
In die hemel is die Heer
D Em
En Sy glans is soos kristal
C
Hy's die Heilige van God
D Em
En Hy heers oor die heelal,

C
Daar is mag in Sy Woord,
D Em
Soos die waters druis Sy stem
C
Soos die son op die see se blou
D H
So die rykdom van Sy trou

Chorus:
Em C
En aan U is die mag
D Em
En die heerlikheid en krag
C
En aan U is die eer
D H
En die lof want U regeer
Em
U regeer

Interlude: x2
Em | C | D | Em

2 Verse:
Miljoene in gereedheid
Staan die engele om Sy troon
Verbysterend Sy sieraad
En die weelde van Sy kroon

Daar is mag in Sy Woord
Soos die waters druis Sy stem
Soos die son op die see se blou
So die rykdom van Sy trou

Chorus: x2
En aan U is die mag
En die heerlikheid en krag
En aan U is die eer
En die lof want U regeer

Bridge:
Em C
U regeer in ons harte
D Em
U regeer oor die heelal
C
U regeer in ons lewens
D Em
U regeer Bowenal

Interlude: x4
Em | C | D | Em

2b Verse:
Daar is mag in Sy Woord
Soos die waters druis Sy stem
Soos die son op die see se blou
So die rykdom van Sy trou

Chorus: x3
En aan U is die mag
En die heerlikheid en krag
En aan U is die eer
En die lof want U regeer